Taliesin Jaffe

Taliesin Jaffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Taliesin Axelrod Jaffe
Geboorte 19 Januarie 1977 (1977-01-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1983–1989 (live-action)
2000–nou (voice acting)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taliesin Jaffe (gebore 19 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Mom (1983) en in die televisiereekse Hellsing (2001) en Critical Role (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy